Chimamanda Ngozi Adichie

Chimamanda Ngozi Adichie
Chimamanda Ngozi Adichie in 2013
Gebore15 September 1977 (1977-09-15)
Enugu, Nigerië
NasionaliteitVlag van Nigerië Nigerië
BeroepSkrywer van romans, kortverhale en nie-fiksie
Bekend virPurple Hibiscus (2003)
Half of a Yellow Sun (2006)
Americanah (2013)
EggenootIvara Esege[1]
Kinders1
Ouer(s)James Nwoye Adichie (vader)
Grace Ifeoma (moeder)

Chimamanda Ngozi Adichie (gebore 15 September 1977) is 'n Nigeriese skrywer van romans, kortverhale en nie-fiksie. Sy is veral bekend vir die romans Purple Hibiscus (2003), Half of a Yellow Sun (2006) en Americanah (2013), asook die kortverhaalbundel The Thing Around Your Neck (2009).

In 2008 is Adichie 'n MacArthur Genius Grant toegeken.

  1. Brockes, Emma (4 Maart 2017). "Chimamanda Ngozi Adichie: 'Can people please stop telling me feminism is hot?'". The Guardian (in Engels). ISSN 0261-3077. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 22 Augustus 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search